staff@brackenfellhs.co.za 021 981 5522

Academics

Hoërskool Brackenfell poog om leerders op ‘n gesonde basis toe te rus sodat hulle in enige tersiêre akademiese omgewing kan presteer.

 

Oud-leerlinge kan hiervan getuig. Die wye en oop vakkeuse sowel as die tweeledige taalbeleid van ons skool gee ons leerders die voorsprong!

Ons gee ons leerders die geleentheid om hul talent op die sportveld te wys. Die Hoërskool Brackenfell het ‘n trotse sportgeskiedenis en lewer gereeld provinsiale verteenwoordigers op. Leerders kry afrigting van goeie gehalte.

 

 

Culture

Brackenfell High School has always been known for our exceptional achievements in the culture department. From our solid reputation in drama competitions to our phenomenal dance learners. Writers, poets, debaters, singers and musicians all benefit from the opportunities to grow and achieve success.

School Life

Catch a glimpse of the wonderful school “gees” that every Brackenfell learner experiences every day.

Subscribe to our YouTube Channel to watch all our Brackenfell High School’s action.

 

 

Our School

My naam is Jannie Muller.  Ek is die kaptein van hierdie skip, Hoërskool Brackenfell. My bemanning bestaan uit ongeveer 1500 leerders en oor die 80 personeel. Dit is vir my ‘n absolute voorreg om al vir 35 jaar aan hierdie skool verbonde te wees. Ek is al van 1989 verbonde aan hierdie ongelooflike skool. My hart swel van grootse trots om te sien hoe ons skool hul leuse gestand doen oor al die jare:  Altiora Spero – Streef altyd hoër.

School News

Die ReVera is die amptelike skoolkoerant van Hoërskool Brackenfell. Hier leef ons die leuse Vir die Brakkies deur die Brakkies met erns en humor uit.  

Here you will be exposed to a vibrant and challenging environment.  You will be part of a team that is passionate about news, writing and all aspects of the newspaper Industry.

Apply for Admission

2024 applications are now open

Our school’s admission policy is in line with the Government of the Western Capes School admission policy.

We strongly advise all prospective parents and learners to familiarise themselves with the admissions process as well as our code of conduct.

School Events

Our School

Facilities & Activities

Die skool beskik oor uitstaande fasiliteite. Ons is toegerus met verskeie wetenskaplaboratoriums. Voeg daarby twee dramaklasse, twee kontemporêre danslokale asook twee verbruikerstudielokale wat met moderne toerusting toegerus is en jy het ‘n wenresep. As ons na buite beweeg beskik ons oor vyf netbalbane, drie rugbyvelde en ‘n astro-hokkiebaan. Ons het ook ‘n Hoëprestasie-sentrum en ‘n aktiwiteitsentrum.

Become Part of the Brakkies Family

If you are interested in sponsoring a Brakkie - we would love to hear from you.

Sponsors

Thank you to all our sponsors for your support!

Social Media

Check our social media pages for all the real-time action, activities, news and more.

GREASE, THE MUSICAL

Grease is the word!! Haven't you heard?

Brackenfell High School is proud to present:

GREASE THE MUSICAL

23 - 26 July
18:30 for 19:00
SCHOOL HALL
Tickets are on sale NOW!
PLEASE NOTE: This event is a cashless event. Payments can only be done via CARD.
BOOK NOW!


This will close in 25 seconds